Skip to product information
1 of 6

My Eerste Jaar: ’n Onthou-Boek Vir Dogtertjies (Hardeband)

My Eerste Jaar: ’n Onthou-Boek Vir Dogtertjies (Hardeband)

Regular price R 99.00 ZAR
Regular price R 99.00 ZAR Sale price R 99.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Koester die herinneringe aan jou babadogtertjie se eerste lewensjaar!
My eerste jaar – ’n onthou-boek vir dogtertjies is ’n pragtige onthou-boek waarin jy die spesiale oomblikke in jou babadogtertjie se eerste jaar kan vasvang. Daar is genoeg plek om spesiale herinneringe, familiebesonderhede en mylpale aan te teken, asook oorgenoeg plek om foto’s in te plak. Daar is ook twee koevertjies vir haar hospitaalbandjie en eerste haarlokkie.
My eerste jaar – ’n onthou-boek vir dogtertjies is ’n tydlose geskenk vir nuwe ouers.

View full details